Ek is 'n Bolander van Ceres en leef my dae in my eie droomwêreld uit. Ek het Internasionale Verhoudinge by Tukkies en Joernalistiek op Rhodes geswot en is tans besig met 'n jaar lange joernalistieke internskap. Ek's vreeslik aggro, maar wat verwag jy van 'n Rooms-Katoliek in 'n NG Kerk-georiënteerde gemeenskap?
Opgedateer/Updated: 2007-02-14
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info outdated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za