Haddad Viljoen

Ek is letterlik 'n kind van die kunstefeeste. Ek het in 1994 vir die eerste keer die Grahamstad Nasionale Kunstefees bygewoon en nog nooit weer teruggekyk nie. My diensplig was posters opsit, resensies skryf, kaartjes verkoop, en enigiets doen om naby die hutspot van die kunste te wees. Dit het nog nie verander nie. Ek was die Bemarkingsbestuurder vir Aardklop en toe vir kykNET en MK.

Bidsprinkaan roep digte teks tot lewe

Haddad Viljoen 2013-02-05 "Die kyker word dan meegevoer na die land van Heitsi-Eibib, van die goeie god Tsui-Goab en die bose Gaunab, die bidsprinkaan en die stapels klippe wat die verloop van die geslagte en reisigers uitbeeld."
Top