Glynn Alard

Glynn Alard is ’n wetenskaponderwyser met ’n agtergrond in natuurbewaring en ekologie. Hy lewer ook al die afgelope agt jaar gereelde lesings oor identiteit in Kaapland, en deel ’n passie vir taal, die natuur en kultuur. Glynn het ’n lewendige belangstelling in die Namataal.

Khoekhoegowab in die kollig-gesprek: indrukke van die dag

Glynn Alard, Catherine Arendse, John Cornelius Witbooi, Jatti Bredekamp, Willa Boezak, Celeste Matthews-Wannenburgh, Pedro Dausab Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2018-05-22

Op Saterdag 12 Mei het ’n geskiedkundige gesprek, “Khoekhoegowab in die kollig” (KKG-dialoog), by die Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Pinelands plaasgevind. Die gesprek is aangebied deur die Afrikaanse Taalraad (ATR) en !AL-OM (!Alom Aboriginal Customary Council). Menán van Heerden het foto’s geneem. Sprekers en deelnemers lewer kommentaar oor die gesprek.

Top