’n Fliekpleb se eendagervaring by die 2018 kykNET Silwerskermfees
2018-08-27"Diegene wat sê dat die Suid-Afrikaanse en veral die Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf net ’n druppel in die emmer van die wêreldwye vermaaklikheidsbedryf is, is net suur. Die ywer, liefde, sorg, deursettingsvermoë, waagmoed en skeppendheid waarmee gehalteprodukte met ’n klein begroting gemaak word, is nie iets wat as niks afgemaak kan word nie."
Vyf Suid-Afrikaners en die Taalunie Zomercursus Nederlands (TZN) 2017
2017-11-01"Die doel van die kursus is daarom nie net om studente se Nederlandse taalkennis te verbreed en te verdiep of om die studente aan die Nederlandse en Vlaamse kultuur bloot te stel nie, maar ook om die vraag te beantwoord oor watter beroepsmoontlikhede Nederlandse taalkennis en taalbeheersing bied."
Giselle Botha se #litnetwoord2016
2016-12-01Hier is Giselle Botha se voorstel vir 2016 se Afrikaanse woord.
Einstein-kompetisie: Giselle Botha
2016-06-14"Die verlede is onlosmaaklik deel van ons taalerfenis, maar wat met die kennis van die verlede gedoen word, bepaal wat in die toekoms gebeur."
