Gert Visser

 Gert Visser is adjunkhoof en Afrikaansonderwyser van DF Malan Hoërskool.

Hoërskoolleerders: Lees hoe jy nou al 'n skrywer kan word!

Gert Visser, Naomi Meyer 2014-07-02 Alle mense op aarde is tog nie talentvolle skrywers nie. Maar daar is hoërskoolleerders wat in skryfkompetisies presteer. Naomi Meyer het by 'n Afrikaansonderwyser sy geheime gaan uitvind.
Top