Gert van Niekerk
Betrokke by die Teaterbystandsfonds.
Om voorsiening te maak vir die oudag van kunstenaars
Gert van Niekerk, Naomi Meyer, Andries Vrey
2013-05-02
Sewentien personeellede, drie fietse en twee bussies vertrek 2 Junie van Potchefstroom na Durban … Die Clover Aardklop-span gaan fietsry ten bate van die Teaterbystandsfonds (TBF).