Gert J Brits

Dr Gert Brits is ’n bioloog met kwalifikasies in Afrikaans en sielkunde.

Obskure digter word stil

Gert J Brits In memoriam 2022-04-19

"De Waal Venter se oeuvre strek oor vele terreine van produksie, in verskillende genres van dig-, prosa- en skryfkuns (onder andere romans, wetenskapfiksie, jeugverhale en radiodramas) oor lang periodes, onder etlike heteronieme; en dan veral as vertaler uit verskeie literêre tradisies."

Top