
Tyd dat Willie Jonker se boodskap opnuut gehoor word
2021-05-25"Die Rustenburg-skuldbelydenis is onteenseglik een van die belangrikste momente in die kerkgeskiedenis van die vorige eeu – nie net vir die NG Kerk nie, maar vir al die Afrikaanse kerke." – Gert Duursema, LitNet Akademies-navorser.

Willie Jonker and the Rustenburg confession – a shift to the left?
2021-02-25"It will indicate that Jonker’s doctoral studies equipped him to convey unequivocally to the DRC the message of the Gospel concerning her policy of separate churches for separate ethnic groups."

Willie Jonker en die Rustenburg-skuldbelydenis – ’n skuif na links?
2021-02-25"Die kernvraag waarop hierdie artikel ’n antwoord wil bied, is: Het Jonker teologies na links geskuif? Die histories-teologiese trajek waarin sy teologie ontwikkel het, is nageloop. Die bevinding is dat hy nie geskuif het nie, maar dat sy skuldbelydenis by Rustenburg die konsekwensie en toepassing van sy teologie is."

The nature of ecclesiastical authority in W.D. Jonker’s reflections on church polity
2017-05-10"Again he pointed out the dangers of bestowing centralised power and authority on a small group of people. Once again he also voiced his aversion to the fallacy of a national church, which had led to the Dutch Reformed Church’s establishing separate churches for separate population groups."

Die aard van kerklike gesag in die kerkregtelike besinning van W.D. Jonker
2017-04-06"Besluite van kerklike vergaderings is volgens Jonker bindend slegs as dit ooreenstem met die Woord van God. Indien nie, is dit nie bindend nie en mág gelowiges daarteen appelleer."