Gerhard van Wyk

Gerhard van Wyk is sedert 1994 by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal werksaam en beklee tans die pos van eindredakteur. 

Toespraak gelewer by die WAT-bekendstelling van U: 14 Oktober 2024

Gerhard van Wyk Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2024-10-24

"Die letter U bevat, soos al die vorige dele van die WAT, ’n verskeidenheid inskrywings waarmee die rykdom van Afrikaans geïllustreer word. Vervolgens wil ek graag vir u ’n paar woorde, uitdrukkings of betekenisonderskeidings uit U uitlig om dit te illustreer."

Top