Gerhard Greyvensteyn gee skool in die buiteland. Hy kom van Kaapstad af.
"Dis ’n misdaadroman, niks ambisieus nie, veronderstel om lekkerlees-ontvlugting te wees."