Frikkels999

Ek is 'n Student, swottende in Stellenbosch. 19 jaar oud en absoluut gek oor Afrikaanse Literatuur.

"Dood van 'n musikant" deur Frikkie Janse van Rensburg

Frikkels999 2012-12-20 Jare in die bedryf het hulle gegee
Oor verre lande het sekere opgetree
Almal gehelp, geïnspireer
sonder om talent af te keer
Top