Frans Swart

Frans Swart is ’n vervaardiger en regisseur. Hy is die vervaardiger van trefferproduksies soos Groet die grotman, Groet die grotvrou, Fiela se kind, Liewe Heksie, Barry van der Linde bied aan … en My vrou se man se lyk se tas; van die laaste drie was hy ook die regisseur. Hy het tydens die jaarlikse Naledi-teatertoekennings in 2011 die uitvoerendedirekteurstoekenning ontvang vir sy bedrae tot teater in Suid-Afrika.

Suidoosterfees 2018: ’n onderhoud met Frans Swart oor Fiela se kind

Christiaan J de Swardt, Frans Swart Suidoosterfees 2018-04-25

"En so het ek die regte van Fiela se kind by Dalene self gekry: amptelike toestemming om Fiela weer verhoog toe te neem!"

ABSA KKNK-onderhoud: Barry van der Linde bied aan ...

Ben Kruger, Jaco Botha, Frans Swart 2013-03-26 Lekker lag wag op KKNK-gehore met Barry van der Linde bied aan …
Top