Francónette


Anoniem van Parys

Francónette 2012-06-28 Jy sê jy glo aan God en al dié dinge en wil nie nog iets hiervan hoor nie, maar was jou drie verkeerde mans nie dalk al drie Ismaels in jou lewe nie? Was hulle die verkeerde mans of was jy Sarai?
Top