Francois van A


"Snellervinger" deur Francois van As

Francois van A 2012-12-14 Die dimples op jou wange lê diep in skaduwee
Jou kop hang soos 'n kwinkslag gedemp in donderweer
Jou oë dra tyd se sand, jou arms dra iemand
wie te soet was om die bitter aand te keer
Top