Francois Düminy

Francois het ’n groot deel van sy lewe in Phalaborwa gewoon, waar hy onder meer by Foskormyn gewerk het. Sy passie vir vinnige karre het hy uitgeleef deur self te jaag. Nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in Engeland en Amerika. Later het hy gereeld verslag gedoen oor F1 en motorsport in verskeie koerante, onder meer die Herald, Palagraph en die Son. Skryf is steeds een van sy vreugdes.

Vrouedag-skryfkompetisie: Kyk net Boontoe, my kind

Francois Düminy Skryfkompetisies 2019-08-19

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Francois Düminy: "Ek onthou haar in alles wat mooi is. Pragtige wolkformasies, die natuurskoon, klein diertjies."

Top