Onderhoud met Floris Smith, die goue rieldansers se bestuurder
2015-07-22Floris Smith, bestuurder van die Nuwe Graskoue Trappers, vertel vir Izak de Vries hoe sy groep die wêreld stof in die oë geskop het met hulle optrede by die 18de Internasionale Wêreldkampioenskap vir die Uitvoerende Kunste in Los Angeles in die VSA.
