Toyota Stellenbosch Woordfees 2025: Woorde open wêrelde, ’n onderhoud met Fiona van Kerwel
2025-10-09"WOW poog om elke geleentheid wat ons vir leerders skep, in ’n geleentheid van leer deur prettige, opvoedkundige aktiwiteite te omskep."
Internasionale PEN-kongres: 25–29 September in Pune, Indië
2018-10-18Fiona van Kerwel en Catrina Wessels het PEN Afrikaans verteenwoordig by die internasionale PEN-kongres wat 25–29 September in Pune, Indië, plaasgevind het. By dié jaarlikse byeenkoms kom ledesentrums van oor die wêreld byeen in komiteevergaderings en algemene vergaderings wat met PEN se bedrywighede te doen het.
WOW word tien
2013-02-12 "Die Woorde Open Wêrelde-jaarprojek van die US Woordfees, wat reeds sedert Oktober 2003 aangebied word, is een van die Universiteit Stellenbosch se grootste skooluitreikprogramme, met ’n wye reeks projek-aksies."
