Fiona Fertyn

Fiona is ’n inboorling van Wellington, woonagtig in Paarl. Sy het reeds op skool begin skryf en so vyf jaar terug opnuut begin. In 2014 het sy haar eerste digbundel vrygestel en saam met ander skrywers in versamelbundels gepubliseer. In dieselfde jaar het sy deel geraak van "Die Mengelmoes Digters" met Diana Ferrus as mentor. Dié groep tree gereeld op by die McGregor Poetry Festival, wat vanjaar weer ’n platform vir hulle sal wees. Tans is Fiona besig om aan haar volgende digbundel sowel as kortverhale te werk. 

Vrouedag-skryfkompetisie: Ma

Fiona Fertyn Skryfkompetisies 2019-08-06

LitNet se Vrouedag-skryfkompetisie  – Gedig deur Fiona Fertyn:

"letsels en merke soos ’n landkaart wat praat
van vegterskap in jou vaardighede"

Top