Faeeza Skaarnek

Faeeza is ’n student, besig met haar studies in onderwys. Sy kom van ’n klein Karoodorpie en hou daarvan om in haar vrye tyd te kook en te skryf. Haar ma is haar alles: "Sonder haar sou ek nie die vrou gewees het wat ek vandag is nie." Sy is lief vir kinders en wil graag die wêreld vir hulle ’n beter plek maak waar hulle kan lag en gelukkig wees, asook vir ewig kan leef.

 

Vrouedag-skryfkompetisie: ’n Vrou wat ek onthou

Faeeza Skaarnek Skryfkompetisies 2019-08-25

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Faeeza Skaarnek: "Dalk het sy dit geweet, iets moes in haar hart opgekom het, want bang was sy nie."

Top