Die wenners word aangekondig in LitNet en die Langenhoven Gedenkfonds se wetenskapfiksiekompetisie
2024-02-07"Vir die Langenhoven Gedenkfonds, en vir almal wat Sagmoedige Neelsie onthou, was 2023 ’n groot jaar. Ons is dankbaar dat LitNet ingestem het om die jaar af te sluit met hierdie kompetisie wat deur die Langenhoven Gedenkfonds geborg is."

