Etienne Fourie

Etienne Fourie is die skrywer van Man in die maan en ’n bekroonde rolprentmaker met ’n rits flieks en TV-reekse op sy kerfstok: Die windpomp; Dis koue kos, skat; Liewe Kersfeesvader; Tydelik terminaal; Heart of the hunter en Stiekyt.

“Mense moet hulle seatbelts saambring” – Etienne Fourie oor Stiekyt

Melt Myburgh, Etienne Fourie Onderhoude 2022-03-03

"'’n Fliek is net so goed soos die mense wat daaraan werk, en Stiekyt is geseën met mense wat nie net talentvol is nie, maar ook toegewyd.' As mense wíl, glo hy vas, dan kan berge versit word. 'En hierdie span wóú.'" – Etienne Fourie vertel van Stiekyt wat binnekort by die Silwerskermfees draai.

Top