Estelle Taylor

Estelle Taylor is ’n senior lektor by die Potchefstroomkampus van die NWU. Sy het in 2008 ’n PhD verwerf. Haar navorsingsfokus is onderrigleer. 

 

Opgedateer/Updated: 2011-09-22

Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za


'n Model van faktore wat die sukses van onderrigleer van tegnologiegebaseerde modules beïnvloed

Roelien Goede, Tjaart Steyn, Estelle Taylor Academic research 2011-09-23

Dit wil voorkom asof daar groepe studente is wat meer probleme ondervind met die bemeestering van tegnologiegebaseerde modules as ander modules. Bestaande navorsing dui op spesifieke faktore wat sterk figureer in die sukses van onderrigleer van tegnologiegebaseerde onderwerpe.

Top