Esmé du Toit

Esmé du Toit is Takvoog van die ATKV-jeugtak Prieska en onderwyseres by Hoërskool Prieska.

Meer bek as binnegoed het baie om die lyf: ’n onderhoud oor die ATKV se idiome-bordspeletjie

Naomi Meyer, Mercia Eksteen, Esmé du Toit ATKV-Portaal 2022-05-26

"Dit is juis omdat ons nie meer hoor dat mense idiome in alledaagse gesprekke gebruik nie dat ek begin dink het aan ʼn manier – ’n bordspeletjie – om dit weer terug te bring. Toe besef ek die kinders se opstelle is net so 'vaal', want hulle ken nie die Afrikaanse idiome nie, daarom gebruik hulle dit nie."

Top