Ernie Langner

Ernie Langer is senior dosent by Fisiese Chemie by die Universiteit van die Vrystaat.

Nuusberig 1: Studentesimposium 2015, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein

Ernie Langner Akademies en skole 2015-12-09

Op 29 en 30 Oktober 2015 het die departemente chemie en fisika van die Universiteit van die Vrystaat die vyftiende jaarlikse Studentesimposium in die Natuurwetenskappe aangebied, in samewerking met die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK).

Top