Erna van der Merwe

Erna van der Merwe, ’n talentvolle kunstenaar wat al verskeie kinderboeke geïllustreer het, is verantwoordelik vir die pragtige waterverftekeninge in As drome waar word.

As drome waar word: ’n onderhoud met die skrywer en illustreerder

Maryke Roberts, Jeanéll Coetzer, Erna van der Merwe Skrywersonderhoude 2024-02-27

"Ek hoop mense verstaan en sien gestremdhede en gestremde mense anders ná die boek. Ek hoop kinders maak maatjies met die een maatjie wat anders lyk of loop. Ek hoop dit gee gestremde mense ’n stem om hul stories te deel."

Top