Avatar

Erika Viljoen

Erika Viljoen is 'n leser, skrywer, vriend en voormalige student van André P Brink. Sy het die liefdesbriewe tussen hom en Ingrid Jonker transkribeer. 

Oor die transkripsie van Vlam in die sneeu se liefdesbriewe

Erika Viljoen Boeke en skrywers 2015-12-11

"Die briewe ís baie intiem - maar die naïewe en ewige hoop daarin, die durende en universele verlange, die skreeusnaakse beskrywings van die tyd waarin hulle geleef het en die hartroerende alledaagshede bewerkstellig ’n gemaklike afstand waarin ons onsself herken."

Top