Erika Serfontein

Erika Serfontein is ’n medeprofessor in die regte aan die Noordwes-Universiteit. Sy spesialiseer in onderwysreg, vergelykende opvoedkunde, onderwysleierskap en -bestuur, asook menseregte in die onderwys. Haar navorsing fokus op grondwetlike en regsvraagstukke in die onderwys, skoolbeheer, die regte van opvoeders en leerders, dissipline, inklusiewe onderwys en onderwysleierskap, met besondere klem op die verwesenliking van die reg op lewe en die reg op basiese onderwys. Sy het wyd in geakkrediteerde nasionale en internasionale vaktydskrifte gepubliseer, talle meesters- en doktorale studente begelei, en lewer steeds ’n betekenisvolle bydrae tot die bevordering van die vakgebied onderwysreg in Suid-Afrika.

The internal determinant of historical nature and the education systems of the BRICS countries: A comparative study

Reinette Blake, Louw de Beer, Deon Vos, Erika Serfontein Academic research 2026-10-30

"The investigation was situated within Comparative Education, recognising that education systems must be understood in relation to the circumstances responsible for their historical development and contemporary functioning."

Die interne determinant van historiese aard en die onderwysstelsels van die BRICS-lande: ’n vergelykende studie

Reinette Blake, Louw de Beer, Deon Vos, Erika Serfontein LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2026-10-30

"Ons bespreek temas soos kolonialisme, ekonomiese ongelykhede en beleidsveranderinge, met die klem op die impak daarvan op die struktuur en funksionering van die onderwysstelsels van die BRICS-lande."

Top