Erika Kruger

Erika Kruger van SomaSense glo in volhoubare selfsorg, nie net 'n fokus op die self wanneer dit sleg gaan nie. Hier is die agtergrond van haar visie.

LitNet Akademies Weerdink: Hoe onderwysers in die tyd van COVID-19 staande kan bly

Maryke Roberts, Erika Kruger SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2021-02-23

Vrese vir ’n derde koronagolf en posttraumatiese stres onder opvoeders styg dramaties. Kenners maan dat die impak op opvoeders se psigiese gesondheid nie onderskat moet word nie. Erika Kruger praat met Maryke Roberts oor stres wat duidelik sy tol op onderwysers eis wat tydens die pandemie onder nóg moeiliker omstandighede moet werk.

Top