Erika Barnes

Erika is 29 en oorspronklik van Randfontein, getroud en bly in Durban. Haar beroep is biokinetika. Sy skryf vrye verse en is ’n groot denker en dromer. "Ek het van ’n jong ouderdom begin skryf," sê sy, "oor persoonlike ervarings, filosofiese denke, observasies en dinge wat my hart roer. Skryf vir my is ’n vorm van vry wees."

Vrouedag-skryfkompetisie: Dierbare vrou

Erika Barnes Skryfkompetisies 2019-08-24

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Gedig deur Erika Barnes:

"jou suiwerheid oortref dié van goud en silwer
jou edelsteen-hart
glansryk"

Top