Die man is die kop, maar wie is die nek? Patriargie, Christelike skynheiligheid en die vroue wat die stelsel aan die lewe hou.
2026-10-29"Die probleem is nie geloof op sigself nie, maar die manier waarop mense geloof kan gebruik om hul eie mag te beskerm. Dit is maklik om oor Bybelse beginsels te praat wanneer daardie beginsels jou posisie bevoordeel."

