Enrique Grobbelaar

Enrique Grobbelaar is ’n Johannesburgse entrepreneur en staan sedert 2017 aan die hoof van ’n suksesvolle digitale bemarkingsmaatskappy. Enrique se kortverhaal “Binnelandse sake” is in 2019 in die US Woordfees se kortverhaalbundel opgeneem en is ook deur kykNET in ’n kortfilm omskep vir die jaarlikse Silwerskermfees.

Soms gaan kuier ek nog by hom

Enrique Grobbelaar Fiksie 2020-05-22

"Maar woorde is soos die episodes van ’n sepie: jy kan ’n paar mis, maar nog steeds die draad later optel. Iemand het die woord op ’n halsband graveer en om sy nek kom hang. Dit skaaf ’n bietjie."

Top