Engela Ovies

Vier vrae aan die skrywers van die Jakes Gerwel-stigting en NB-uitgewers se skrywermentorskapprogram

Marli van Eeden, Bronwyn Davids, Engela Ovies, Shana Fife, Sharon Mogoaneng Onderhoude 2019-02-07

’n Mentorskapprogram vir opkomende skrywers van die Jakes Gerwel-stigting word vanjaar in samewerking met NB-uitgewers van stapel gestuur. Die eerste skrywers wat aan die projek sal deelneem, is Bronwyn Davis, Engela Ovies, Shana Fife en Sharon Mogoaneng. Dít is wat hierdie opkomende skrywers te sê het.

Top