WF 2015: Dit is ek
2015-05-23Wat dans in die hoek van jou oog? Wat lê swaar op jou tong? Wat is drome? Wat is vrees en desperaatheid? Wat is gesondheid? Wat is hoop? Wie is ek?
Wat dans in die hoek van jou oog? Wat lê swaar op jou tong? Wat is drome? Wat is vrees en desperaatheid? Wat is gesondheid? Wat is hoop? Wie is ek?