Emilee Swart

Emilee Swart is ’n geheimsinnige, onbekende-bekende skrywer. Sy leef maskerloos en op vlak 0 in haar huisie in die berge, sing Neil Diamond en Nirvana-liedjies hardop, en kan gedagtes en teeblare lees.  Haar droom is dat iemand eendag oor haar ’n boek sal skryf.

Skrywersonderhoud: Sidney Gilroy oor Middernag

Emilee Swart, Sidney Gilroy Skrywersonderhoude 2020-08-20

"Ek put genot daaruit om te weet dat almal met ’n visuele biblioteek in hul koppe rondloop en dat ek as skrywer sekere beelde en assosiasies met sinne en woorde kan uitlok sodat die leser ’n absolute suiwer beeld in hul geestesoog kan vorm van ’n toneel of karakter. Ek vermoed ek skryf flieks sonder die noodwendige draaiboek."

Top