Elwil Beukes

Edwil Beukes was onder meer professor in ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat, en betrokke by die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika en verskeie ander finansiële adviesliggame voordat hy aangestel is as professor in ekonomie by King’s College in Edmonton, Kanada, waar hy in 2010 afgetree het. Hy is steeds betrokke as deeltydse dosent en arbeidskonsultant.

Groen ekonomie kan die planeet red

Jean Oosthuizen, Elwil Beukes Onderhoude 2015-04-29

Die wêreld staan voor ’n ekonomiese keuse wat die toekomstige welstand van die hele mensdom kan bepaal. Is die katastrofale gevolge van die aarde se oorbenutting dalk nader as wat ons dink?

Top