Die voortsetting van Die Transvaler as die Noord-Transvaler Metro, sy ondergang en die einde van Perskor
2019-10-04"Uiteindelik is die voortbestaan van koerante, ook gemeenskapskoerante soos die destydse Metro, ’n ekonomiese magspel waarin die olifante die gras vertrap. Maar die storie hiervan word selde vertel."
