Elske Miles

Elske Miles is in 1967 in Johannesburg gebore en het in Suid-Afrika grootgeword. By die Universiteit van die Witwatersrand voltooi sy ’n honneursgraad in Frans voordat sy in in 1999 in Frankryk ’n doktorsgraad oor Michel Leiris behaal. Sedertdien woon sy in Parys en werk as aromaterapeut en refleksoloog. Sy lei studente op in beide komplementêre mediese vakke in Frankryk, België en in Switserland. Sy skryf deesdae meestal in Frans.

Onlangse publikasies:

- La phyto-énergétique (Albin Michel)

- Le grand livre des huiles essentielles pour les Nuls (First Editions)

- Les cahiers pratiques de l’aromathérapie selon l’école française, Vol. 6 Réflexologies.

- Massage aux huiles essentielles (Hachette)

- Le guide des réflexologies (Albin Michel)

Vir Ampie

Elske Miles In memoriam 2020-10-30

Elske Miles bring hulde aan Ampie Coetzee.

Top