Elsa Engelbrecht het op Elliot in die Oos-Kaap grootgeword en matriek daar gemaak. Daarna is sy na die Vrystaatse universiteit waar sy haar man ontmoet het. Vyf kinders — maar gelukkig in daardie stadium nog nie kleinkinders nie — later is hulle geskei. Sy woon nou op Dewetsdorp in die Suid-Vrystaat.
Opgedateer/Updated: 2008-07-16
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za