Elouise Louw


"Meermin" deur Elouise Louw

Elouise Louw 2011-09-23 Meermin In ’n sterreruim sonder sterre het jy daardie aand gesê dat jy ander goed as ek uit hierdie lewenspel wil hê. In ’n oomblik van waansin het my hartseer jou versmoor; en die maan – die maan het gekyk hoe jy my net so - koudbloedig – vermoor.
Top