ElmariB

Redelik goeie grafiese ontwerper, lui amateur skrywer, potensiële sosialis en spelfoutmaker. El glo in stout kinders, spelerige honde en kwaai katte.

Draak-sprokie-kompetisie: Vuilpes en Skimmeltoon vang ’n vuurspoegperd

ElmariB 2012-02-14 Dis nog ’n droewige dag in die duwweltjiedorp van Dorreldrup. Vuilpes en haar beste mater, Skimmeltoon, lê plat op die naat van hulle krom ruggies.
Top