Elle Roux


Uittreksel uit Speels deur Elle Roux

Elle Roux Boeke en skrywers 2013-11-19

Uiteindelik! ’n Boek waarmee almal wat ’n speelmaat op die internet soek – vir liefde of vir seks – kan identifiseer. Elle Roux se Speels, my ompad na die liefde het pas by Naledi verskyn. Lees ‘n uittreksel uit die boek as lusmaker.

Top