NouNet-mening: Hong Kong – steeds eiland met geur en kleur
2019-09-05"Dit is wonderlik hoe die sambrele oopgaan wanneer die eerste druppels begin val. Sambrele in die somer is ’n noodsaaklikheid vir enige ordentlike Hong Konger. Nie net vir die reën nie, maar ook as die son te warm begin steek. En natuurlik, dié wat aan die Hong Kong opstande deelneem, kruip ook gerieflik agter sambrele weg in die konfrontasies met die polisie."
Huis, woning, tuiste: Elizma Harmse se inskrywing
2017-03-20Lees Elizma Harmse se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

