Elize Willems

Elize Willems is ’n boorling van Kharkams in Namakwaland en woon tans in Garies. Sy is die trotse ma van drie dogters en een kleindogter. Sy beskryf haarself as ’n kreatiewe siel wat daarvan hou om dinge met haar hande te skep. Sy is betrokke by gemeenskapswerk in Garies en is iemand wat vir haar medemens omgee. Sy het ’n digbundel getiteld Liefde in ink uitgegee.

Uit Woordenaars: my laaste wens

Elize Willems Boeke en skrywers 2023-01-13

Luister hoe Elize Willems "my laaste wens" voorlees.

Top