Elize Botha2007-06-13My optrede vanaand het 'n preambel nodig. Van groot belang is dit om daarop te wys dat dit nie die bedoeling was dat ek vanaand alleen hier voor u staan nie. My wens was dat Piet Roodt, my eertydse kollega in die Departement Afrikaans van die ...