Elaine Cronjé

Ek is ’n 38-jarige ma en vrou van een. Voedseldienstebestuurder van beroep en woonagtig in Pretoria. Ek is ’n amateur-probeerskrywer wat eintlik net rondspeel op die rekenaar. Baie om te leer en nog meer om te skryf. Eendag as ek groot is, wil ek graag in ’n kamer sit saam met regte egte skrywers – nie om te gesels nie maar net om te luister.

Vrouedag-skryfkompetisie: Hester Wilhelmina

Elaine Cronjé Skryfkompetisies 2019-08-14

LitNet se Vrouedag-kompetisie – Vonkfiksie deur Elaine Cronjé: "Die grys sweetpakbroek wat knap oor haar heupe span en die pienk slippers is ’n wêreld verwyder van die dae toe sy snyerspakkies en groot oorbelle werk toe gedra het."

Die pakkie

Elaine Cronjé Fiksie 2018-02-01

"Dit voel asof almal na my staar, of iemand weet van die pakkie, toegedraai in vaalpapier en weggesteek tussen my klere in die sak. My hart klop in my keel tot ek by die vliegtuig instap."

Top