Edwina MacDonald

Edwina MacDonald woon op Okiep in Namakwaland waar sy ’n spysenieringsbesigheid bedryf. Sy wil graag ’n stem vir die stemloses wees soos twee van haar gedigte in hierdie bundel wat sosiale kommentaar lewer, ook getuig. Sy is ’n ywerige leser van alles waarop sy haar hand en oog kan lê.

Uit Woordenaars: laaste stofkreet

Edwina MacDonald Boeke en skrywers 2023-01-10

Luister hoe Edwina McDonald "laaste stofkreet" voorlees.

Top