Edwin Cameron

Edwin Cameron is Kanselier van die US, ’n oudregter en menseregte-aktivis.

Eeufeesviering van Departement Afrikaans en Nederlands, US: Kanselier Edwin Cameron se toespraak

Edwin Cameron Universiteitseminaar | University Seminar 2022-11-26

"My punt lê elders. Dit gaan om die noodsaaklikheid van aktivisme om die vertroeteling, die verering en die benutting van Afrikaans as onderrigmedium te verskans. ... Daar is niks wat vindingryke, vasberade, kundige aktivisme nie kan bereik nie. Ook hier op Stellenbosch. Moet nie die stryd as ongewonne, onoorwinbaar oorgee nie."

Top