Edgar Magerman

Edgar Magerman is op Suurbraak buite Swellendam gebore. Hy woon Kasselsvlei Senior Sekondêre Skool in Bellville-Suid by. Hierna bekwaam hy hom as onderwyser aan UWK. Hy behaal sy MA (Afrikaans) na verdere deeltydse studie ook aan UWK. Hy is getroud met Yolande en het ’n volwasse seun, Uldriaan.

Uit Woordenaars: in genade-stilte

Edgar Magerman Boeke en skrywers 2023-01-10

Luister hoe Edgar Magerman "in genade-stilte" voorlees.

Top