WF 2015: Weer en weer en weer
2015-05-23Markus maak verlig die venster langs hom in sy vuurwarm Nissan oop. Die stem van die vrou op Radio Tygerberg irriteer hom dat hy byna so warm word soos ’n brandrissie wat in Desember op die strand in die son bak.