ATKV-gemeenskapsteater: ’n onderhoud met Ebeth Wilson oor Daar is die Lam
2023-03-09"Gedurende Covid was die teater stil en Daar is die Lam is ons eerste groot gemeenskapsteaterproduksie na Covid. Wat ’n voorreg en seën om weer terug in die teater te mag wees saam met ons ongelooflike gemeenskapsteaterfamilie."
